banners--ACA-party-petrus-van-der-westhuizen-political-party+south-africa-gauteng--1
banners--ACA-party-petrus-van-der-westhuizen-political-party+south-africa-gauteng
banners--ACA-party-petrus-van-der-westhuizen-political-party+south-africa-gauteng
banners--ACA-party-petrus-van-der-westhuizen-political-party+south-africa-gauteng
mobile--banners--ACA-party-petrus-van-der-westhuizen-political-party+south-africa-gauteng

ACA Media Bladsy
(Afrikaans)

Jy kan die ACA Party help om ‘n verskil in jou gemeenskap te maak. Word deel van die enigste party in Suid-Afrika wat aktief ‘n standpunt inneem vir jou toekoms.

Raak betrokke deur meer inligting te soek en ‘n gewone lid of ‘n aktiewe (vrywillige) lid te word.

NATIONALE LEIER
PRESIDENT (ACA-Party)
Petrus Van Der Westhuizen (Pieter)

Die African Christian Alliance / Afrikaner Christene Alliansie stel bekend die party se nasionale leier en President, Raadslid

Petrus van der Westhuizen
God, se ambassadeur op aarde.

Petrus het homself bewys as ‘n hardwerkende gemeenskaps man.
As wedergebore Christen het hy ‘n hart vir jongmense.
Sy Visie is om reg en geregtigheid te laat geskied.

Stem vir ‘n leier wie se hart op die regte plek is,
stem vir Petrus van der Westhuizen stem ACA !

0:00 / 0:00
ACA Party
Petrus-van-der-westhuizen-president-aca-party-south-africa
0:00 / 0:00
ACA Party

Hoekom jy vir die ACA moet stem?

As Christene in Suid Afrika kan ons aan ‘n positiewe en beter toekoms vir onsself en ons kinders bou.

Die African Christian Alliance / Afrikaner Christen Alliansie is ‘n politieke party wat ‘n verskil kan maak!

Stem ACA af vir gratis onderwys, ‘n doel treffende polisie en gesondheids sorg sisteem en effektiewe publieke administrasie.

Die ACA is teen regstellende aksie en plek en straat naams veranderings.

Ondersteun Petrus Van der Westhuizen en die ACA hierdie verkiesing stem ACA !

Dankie vir jou stem!

Raadslid Petrus van der Westhuizen en die African Christian Alliance / Afrikaner Christen alliansie wil alle kiesers bedank wat in die afgelope verkiesing vir die ACA gestem het.

Die ACA is steeds daartoe verbind om ‘n verskil te maak deur te veg vir ‘n beter toekoms vir ons en ons kinders.

Vir meer inligting oor die ACA – besoek gerus die webtuiste by www.acaparty.org.za

0:00 / 0:00
ACA Party
0:00 / 0:00
ACA Party

Aan alle Moeders

Raadslid Petrus van der Westhuizen en die African Christian Alliance / Afrikaner Christen alliansie wens alle moeders ‘n besondere en geseënde Moedersdag toe.

Moedersdag is die hartklop van ons land en nasie,
Ons waardeer en eer elkeen van u oud, of jonk.

Vir meer inligting oor die ACA besoek gerus die webtuiste by
www.acaparty.org.za